top of page

BOODSKAPPE WAT EK DEEL

765929862_122210358836576436_4396000723443959528_n.jpg
GELOOF, GENESING, GROEI


 

Hoop * Geloof in moeilike seisoene * Wanneer dit voel of God stil is * Groei deur dit wat jou gebreek het

VROUWEES | IDENTITEIT


 

Wie is ek? * Identiteit in Christus * Vergelyking * Om weer jouself te vind

EMIGRASIE | EMIGRASIE DEPRESSIE


 

Tussen twee wêrelde * Die rou van emigrasie * Eensaamheid & die verlange om te behoort * Wanneer "die beter lewe" steeds seermaak

GEBROKENHEID TOT HERSTEL

 

Hoofstukke wat ek wou uitskeur * Skaamte * Verlies * Vergifnis * Wanneer jou storie anders verloop as wat jy beplan het

SEISOENE VAN DIE LEWE


 

Loslaat & Oorgee * Wag-Seisoene * Nuwe begin * Wanneer God jou uit jou gemaksone roep

Nooi my vir jou geleentheid

Beplan jy 'n vroue-oggend, konferensie,kerkbyeenkoms, emigrasiegeleentheid of ander spesiale geleentheid? Ek gesels graag met jou oor julle tema, gehoor en die boodskap wat die beste by julle dag sal pas.

Sprekersfooi & Reiskoste

Elke geleentheid is uniek.  Sprekersfooie word bepaal volgens die tipe geleentheid, tydsduur, ligging en enige reisvereistes.  Na ontvangs van jou navraag sal ek met jou kontak maak om beskikbaarheid en koste te bespreek.

Tipe Geleentheid?
bottom of page